Ahvjnlw , was hy dan nog hier by jou Ahvjnlw , het hy aan jou hart bly klou Ahvjnlw , sou hy vir jou als wou gee, Ahvjnlw , was hy dan nog hier by jou Ware liefde is soms so verlydelik Ware liefde praat n ander taal Kyk jy soms vas in jou behoefdes Soms dink jy dat , hy die eenigste een vir jou kan wees Ahvjnlw , was hy dan nog hier by jou Ahvjnlw , het hy aan jou hart bly klou Ahvjnlw , sou hy vir jou als wou gee, Ahvjnlw , was hy dan nog hier by jou Elke keer as jy jouslef betwyfel Elke keer as jy aspris verdwaal Hou jy jouself weg van die waarheid Daars iemand nuut, daars iemand mooi vir jou gemaak Brug Ek weet jy voel hy is die een vir jou Maar jousoek net imenad om aan vas tye hou Ahvjnlw , was hy dan nog hier by jou Ahvjnlw , het hy aan jou hart bly klou Ahvjnlw , sou hy vir jou als wou gee, Ahvjnlw , was hy dan nog hier by jou